'n Koord van 'n kromme is 'n Meetkundige lynsegment waarvan beide die eindpunte op die kromme lê. 'n Snylyn of Sekans is die verlenging van 'n koord.
Developed by StudentB